top of page

Afrikaanse Gemeenskappe in Australie

  • Kerk - Die Afrikaanse kerk in Australie bestaan uit ses gemeentes en meer as tien preekpunte.

​

  • Buurt - Sommige buurte bevat 'n groter konsentrasie Afrikaans-sprekendes

​

  • Afrikaanse Klub Australië - As 'n Afrikaanse Klub in Australië bou ons aangename herinneringe in die beoefening en promosie van ons unieke kultuur.

​

  • Biltong, Boerewors en ander Suid Afrikaanse Produkte - Besikbaar by verskye Suid Afrikaanse winkels asook supermarte. Vra ons gerus.

​

  • Afrikaanse tydskrifte is beskikbaar by verskeie Suid-Afrikaanse winkels in Australie -(Merise, Rooi Rose en Huisgenoot) 

 

 

 

 

 

bottom of page